Vlak 1 ~ Dae-vol-Pret

Vlak 1 “Dae-vol-Pret” Afrikaans Lees Program

(Graad R / Graad 1)

Hierdie Vlak 1 leesprogram is vir die kind wat op die kruin staan om te begin lees of vir die ouer kind wat hulle visuele en ouditiewe voorleesvaardighede wil opskerp.  Dit lê die fondasie en stel die kind bekend aan die letters, sowel as drie-letter woorde.

Hierdie is ‘n aflaaibare produk en kom in die vorm van 7 PDF boeke.


PDF / Digital
Printed and Delivered
Level 1
Dae- vol-pret
This is a downloadable product which comes as 7 PDF products
To supplement the Fun Days books we have a
*A three Letter Word Mastery Book
*Create Your Own Alphabet Book 
*A three letter phonics game.
R435
Pack of 7 digital products

Add to Basket
Pack of 7 Printed products – wire bound when necessary
R810 (courier to locker) Add to Basket
R860 (door to door) Add to Basket
Usual price:
PDF + Printing + door to door = R1000