Vlak 1 – “Dae-vol-Pret” Afrikaans Lees Program – download

R435.00

Hierdie voor-Vlak-1 leesprogram is vir die kind wat op die kruin staan om te begin lees of vir die ouer kind wat hulle visuele en ouditiewe voorleesvaardighede wil opskerp.  Dit lê die fondasie en stel die kind bekend aan die letters, sowel as drie-letter woorde.

Hierdie is ‘n aflaaibare produk en kom in die vorm van 7 PDF boeke.

Description

Vlak 1 “Dae-vol-pret” is ‘n 360-bladsye, Afrikaanse aktiwiteitsboek (bestaande uit vier boeke van ongeveer 90 aktiwiteite elk) wat jou kind bekend stel aan letters en basiese woordbou, asook daaglikse versterking van hulle visuele en ouditiewe vaardighede wat hulle nodig het om te begin lees.

Hierdie Vlak-1 leesprogram is vir die kind wat op die kruin staan om te begin lees of vir die ouer kind wat hulle visuele en ouditiewe voorleesvaardighede wil opskerp.  Dit lê die fondasie en stel die kind bekend aan die letters, sowel as drie-letter woorde.

Ingesluit:

4 Aktiwiteitsboeke van 93 bladsye elk

Sowel as

  • ‘n Drie-letter Woord Meesterklas
  • Jou Eie Alfabet-boek
  • ‘n Drie-letter fonetiese spel

Hierdie is ‘n digitale produk.  Geen fisiese produk sal versend word nie.

Let weld at hierdie produk onder kopiereg val en slegs gebruik mag word vir jou eie familie, binne jou eie huis.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vlak 1 – “Dae-vol-Pret” Afrikaans Lees Program – download”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…